gallery/kalender

Kalender

 

Ons kalender oppie web vir jou gemak!

gallery/wood-1452655_640

Voorwaarts voedselprojek

 

Naamlys

Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 50 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee word.

Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my asb. by tel no 083 709 3068—Annatjie. 


Moenie stilbly en nie iets neem nie, want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie. 

Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus
nie omgee nie, wie sal dan omgee

gallery/logo2

Grensloos

 

Ouer afkondigings

 

gallery/sa_vlag_kruis

Woordlose Evangelie

 

Het jy geweet?

Die nuwe landsvlag was en is vir baie mense 'n aanstoot.  Tog het die Here 'n ateis gebruik om 'n vlag te ontwerp waar AL die kleure wat al vir JARE deur sendlinge benut word om die Evangelie in ongeskoolde gebiede te versprei, daarin te gebruik!
Lees gerus die blaadjie langsaan en sien watter groot God ons dien!

gallery/wood-731389_640
gallery/kerklike jaar

Kerklike jaar

 

Leer meer oor die simboliek en betekenis van die kerklike jaar